Met die lugspoor van vroegoggendvlugte wat gedagtes na bestemmings oor verre horisonne meevoer, gooi die son sy eerste warm strale oor ’n koue Kimberley. Met ’n ysige naweek agter die rug is die voorspelling van die Suid-Afrikaanse Weerdiens vir Saterdag (15/07) en Sondag soos volg: Kimberley minimum 7 °C en 5 °C, met ’n maksimum van 21 °C en 19 °C Credit: SYSTEM