Die Super Six-krieketspan van die Upington-kollege het goed gevaar in die Kalahari Super Six-toernooi wat Saterdag (12/08) op die veld van die Hoërskool Upington aangebied is. Van links is, voor: Luciano Anthony, Shandré Minnies en Angus Steenkamp

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article