Sportaktiwiteite word vanjaar weer met groot geesdrif aangebied ná ’n sportdroogte weens Covid-19-regulasies. Die Hoërskool Diamantveld in Kimberley het Saterdag (12/03) ’n groot sportdag aangebied waaraan talle skole deelgeneem het. Phill Holloway, bekende rugbygeesdriftige van die stad wat graag sy gesig in die kleur van ’n gunstelingspan se truie verf, het Saterdag voor die eerste rugbyspan uitgedraf.

Foto: Facebook/Hoërskool Diamantveld Credit: SYSTEM