Al die rugbyspanne van die Hoërskool Diamantveld in Kimberley wat kragte met dié van die Goudveld-Hoërskool van Welkom gemeet het, het as wenners van die baan gestap.
Die wedstryde op Vrydag 12 Julie en Saterdag 13 Julie in Kimberley was deel van die liga-bepalings in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks waartydens hokkie-, netbal- en rugbywedstryde gespeel is.
Die uitslae is soos volg, met Diamantveld se telling telkens eerste:
Rugby
o.19A: 45 – 7; o.19B: 36 – 7; o.19C: 43 – 10; o.19D: 44 – 7; o.16A: 36 – 7; o.15A: 26 – 5; o.14A: 67 – 3; en o.14B: 57 – 7.
Netbal
o.19B: 2 – 21; o.17A: 11 – 24; o.16A: 19 – 13; o.16B: 39 – 6; o.15A: 31 –11; o.15B: 33 – 15; o.15C: 29 – 1; o.14A: 33 – 14; o.14B: 20 –6; en o.14C: 17 – 2.
Meisieshokkie
o.19A: 1 – 2; o.19B: 0 – 3; en o.16A: 3 – 2.
Seunshokkie
o.19A: 0 – 2; o.19B: 0 – 3; en o.16A: 3 – 0.
- Op Saterdag 20 Julie het Diamantveld kragte teen die Hoërskool Witteberg in Bethlehem gemeet, met die volgende uitslae:
Rugby
eerstespan: 36 – 26;
tweede span: 55 – 13;
derde span: 53 – 3;
o.16A: 27 – 12;
o.16B: 36 – 6;
o.15A: 19 – 26;
o.15B: 17 – 14;
o.14A: 40 – 7; en
o.14B: 35 – 10;
Netbal
eerstespan: 44 – 48;
o.16A: 37 – 10;
o.16B: 57 – 4;
o.15A: 15 – 24;
o.15B: 18 – 17;
o.15C: 17 – 13;
o.14A: 22 –18;
o.14B: 28 – 7;
o.14C: 7 – 7; en
o.14D: 12 – 2.
Meisieshokkie
eerstespan: 1 – 4;
tweede span: 0 – 3; en
o.16A: 0 – 1.
Seunshokkie
eerstespan: 1 – 1; en
o.16A: 2 – 1.



