Vyftien pak Comrades aan

Altesaam 15 atlete van Kimberley Harriers sal Sondag die Comrades-marathon tussen Durban en Pietermaritzburg aandurf. Die amptelike afstand van vanjaar se wedloop is  86.83 km. Die atlete moes heeljaar oefen […]


Altesaam 15 atlete van Kimberley Harriers sal Sondag die
Comrades-marathon tussen Durban en Pietermaritzburg aandurf. Die amptelike
afstand van vanjaar se wedloop is  86.83 km. Die atlete moes
heeljaar oefen om hul lywe vir hierdie reuse uitdaging gereed te kry.

You need to be Logged In to leave a comment.