Op Vrouedag het vroulike polisielede oor die provinsie heen hul deel gedoen om gemeenskapslede te beskerm. Kol. Ma­shay Gamieldien, polisiewoordvoerder, sê vroulike polisiebeamptes het met hul bekwaamheid en vaardighede getoon dat hulle hul man kan staan. Hier by ’n padblokkade op die N8-hoofweg het ’n groep polisievroue seker gemaak dat motoriste aan die Wet op Rampbestuur gehoor gee. Foto: Verskaf

Vrouedag

You need to be Logged In to leave a comment.