Die tweede Yonder Hartsfees het van Woensdagaand 24 Augustus tot Sondag in Kimberley plaasgevind.
Duisende mense het deur die hekke gestroom en in die vreugde van ware feestelikheid gedeel; van die talle stalletjies en die pretpark, tot by die vertonings deur plaaslike en nasionale kunstenaars.
NoordkaapBulletin was die gedruktemediaborg van die fees.
Die mallemeule, deel van die pretpark.
NoordkaapBulletin Foto: Helena Barnard
CJ Kruger, Annelet Matthee en Johan Lourens.
NoordkaapBulletin Foto: Helena Barnard
Die pretpark was een van die gewildste besoekpunte.
NoordkaapBulletin Foto: Helena Barnard
Nicolene Jordaan, ’n kunstenaar van Kakamas, in haar stalletjie.
NoordkaapBulletin Foto: Helena Barnard
Mathys Roets
NoordkaapBulletin Foto: Helena Barnard
Nicqie Robinson en Martelize Brink.
NoordkaapBulletin Foto: Helena Barnard
De Wet van Schoor en die kamele het al die pad van Hekpoort gekom om kameelritte aan te bied.
NoordkaapBulletin Foto: Helena Barnard
Zané Marais en John “Happy” Temba.
NoordkaapBulletin Foto: Helena Barnard
La-Ruchelle Kock het gewys hoe sy ’n fiets kan trap.
NoordkaapBulletin Foto: Helena Barnard
NoordkaapBulletin was die gedruktemediaborg van die Yonder Hartsfees.
NoordkaapBulletin Foto: Helena Barnard
Wat is ’n fees sonder ’n roomys?
NoordkaapBulletin Foto: Helena Barnard