Vanaf 2023 se eerste uitgawe op 12 Januarie het dié uitgawes van NoordkaapBulletin met die laaste een vir vanjaar op 21 Desember ’n volle sirkel voltooi. Dié uitgawes is ’n blik op mense in die Noord-Kaap se lief en leed, goed en kwaad, en is as te ware die neerskryf van geskiedenis. Soos wat ene Alan Barth skryf: “News is only the first rough draft of history.”?Foto: Helena Barnard


Voltooi volle sirkel met jaar se uitgawes

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article