’n Ramp het die diamantdorp Jagersfontein in die Vrystaat, net meer as 160 km van Kimberley, Sondagoggend (11/09) getref toe die wal van die slikdam gebreek het. ’n See van giftige modder het mense en diere meegesleur