Verras slagoffers met geskenke

Die provinsiale hoof van die eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele oortredings in die.


GKS

Die eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele oortredings (GKS) in die Noord-Kaap het tydens Jeugmaand kinders wat slagoffers van geslagsgeweld was, met geskenkpakkies verras. Hulle het ook in dié maand verskeie kinders in Postmasburg besoek. Karin Warnich, ’n weldoener, het maskers en lekkernye aan die drie seuns en twee meisies van tussen sewe en tien jaar oud geskenk. Kospakkies is deur die Matla A Bana-organisasie aan die ouers van die kinders geskenk. Hier staan polisielede by geskenke wat hulle aan ’n verkragtingslagoffer geskenk het. Foto: Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.