Op die jaarlikse dinee van die Tuli-beestelersgenootskap van Suid-Afrika, wat op 7 September in Bloemfontein aangebied is, het die Bushman’s Mountain Tuli-stoetery ’n tweede jaar agtereenvolgens die eerbewys vir kudde van die jaar ontvang. Charné van Wyk (dogter van wyle Stefan van Wyk) oorhandig die Stefan van Wyk-wisseltrofee aan Christo Rothman van die stoetery.

Foto: Verskaf Credit: SYSTEM