Visvang is vakansiepret. Dié twee kleuters van Boshof het tydens die Desembervakansie hulself vermaak deur vis in die baksteendam – waarin hulle nie eens kan sien nie – te vang. Dié visvang-ekspedisie het begin bloot nadat ’n dobbertjie in die huis ontdek is. Het jy vakansiefoto’s wat jy wil deel? Stuur dit met ’n beskrywing na helena.barnard@media24.com.

Foto: Gerda-Marié van Rooyen Credit: SYSTEM