Uppies toon hul staal

DIE Hoërskool Upington se rugby-B-spanne is op 9 April die geleentheid gebied om teen Springbok se A-spanne mee te ding.


DIE Hoërskool Upington se rugby-B-spanne is op 9 April die geleentheid gebied om teen Springbok se A-spanne mee te ding.

Die uitslae van die wedstryde is soos volg:

Uppies t. Springbok o.15B’s:

o.15B: 38-12

o.16B: 40-0

o.19B: 15-40

Die rugbyspanne het ook aan ’n toer deelgeneem waar die o.14-span teen die Hoërskool Martin Oosthuizen en die o.19B-span teen die Hoërskool Keimoes se o.19A-span gespeel het.

Die uitslae van die wedstryde was soos volg:

o.14A: 0-32

o.15A: 24-12

o.16A: 21-8

o.19B: 20-0

o.19A: 18-9

Uppies het ook op 16 April teen die Hoërskool Augsburg-Landbou te staan gekom.

Die wedstryde was taai en het baie toewyding van die seuns geverg.

Die uitslae van die wedstryde was soos volg:

o.14A: 10-19

o.15A: 31-3

o.16A: 40-8

o.19B: 7-13

o.19A: 21-29

You need to be Logged In to leave a comment.