• John Henry Meiring (45) van De Aar is op Woensdag 14 Februarie agt jaar tronkstraf opgelê vir die besit van kinderpornografie. Sers. Molefi Shemane, polisie­woordvoerder, sê 773 pornografie­se foto’s van kinders is op Meiring se selfoon en rekenaar gekry.
  • ’n Stiefpa (30) van Kimberley het op Vrydag 16 Februarie tien jaar tronkstraf gekry nadat hy skuldig bevind is dat hy ’n twee­jarige met ’n elektriese koord ge­slaan het. Die kind is erg beseer.

You need to be Logged In to leave a comment.