Die rotstuine, as teenvoeter vir rommelstrooiery in Rosedale, Upington, gedy. Enigeen wat nog winterplantjies kan skenk, is welkom om dit by die tuine teen die treinspoor af te laai. “Ons gaan voort met die tuin. Waar ’n wil is, is ’n weg. Ons kan netjies wees as ons wil,” lei die inskrywing op die Facebook-blad.

Foto: Facebook/Upington Concerned Citizens Credit: SYSTEM