’n NoordkaapBulletin-leser van Kimberley het verlede week beplan om die sakkende volmaan af te neem, wat vanaf sy ligging “mooi in die pad na Douglas” sou vertoon. Die talle verkiesingsplakkate teen die lamppale het sy plan gekortwiek, maar met die omdraai en terugstap het hierdie sonsopkoms hom begroet.

Foto: Leon Venter

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article