Vroue van die NG kerk Kimberley in Blackstraat het onlangs besoek gebring aan die inwoners van die Sally Aucamp-huis vir volwassenes met fisieke gestremdhede. Nie net is heerlike eetgoed verskaf nie, maar elke inwoner het ’n knie-kombers en ’n sakkie met toiletware ontvang. Voor van links, is: Thuso Molefe, Alan Visagie en Jan Olynn Credit: SYSTEM