Lede van die Kimberley Regiment se doedelsakorkes tydens die kransleggingsgeleentheid op Sondag 12 November in Kimberley.

Foto: Helena Barnard

Lede van die Kimberley Regiment se doedelsakorkes tydens die kransleggingsgeleentheid op Sondag 12 November in Kimberley.
poppy day

Op Sondag 12 November het oudstryders van oorloë waarin Suid-Afrikaners geveg het, insluitend die struggle, asook verteen­woordigers van veteraan­bonde, by die Wêreldoorlog-senotaaf in Kimberley vir ’n kranslegging en internasionale gedenkdag byeengekom. Dit vind jaarliks op die Sondag naaste aan 11 November plaas, die dag waarop die einde van die Eerste Wêreldoorlog in 1918 aangekondig is. Van links is Retha de Klerk, ondersteuner van die Suid-Afrikaanse Polisie (SAP) teen-insurgensie- (Tin) eenheidveteranebond; Christo de Klerk, SAP Tin-eenheidveteranebond; Hans Louw, veteraan Suid-Afrikaanse spesiale magte; Leon Pretorius, veteraan 1 Valskerm Bataljon en Herman Schwikkard, Memorable Order of Tin Hats (Moth). Lede van die doedelsakorkes van die Kimberley Regiment, asook die Kimberley Boys’ High School se orkes, het musiek verskaf.
Poppy Day

Die Kimberley Boys’ High School se orkes het ook musiek verskaf tydens die kransleggingsgeleentheid op Sondag 12 November in Kimberley.

You need to be Logged In to leave a comment.