Mark Alexander, President van SA Rugby, het Maandag hulde gebring aan voormalige Springbok-kaptein en flank Des van Jaarsveldt, wat vroeër die dag op die ouderdom van 96 jaar oorlede is.…
Rassie Erasmus, hoofafrigter van die Springbokke, het Saterdag se span vir die laaste Castle Lager Inkommende Reeks-wedstryd teen Georgië in Nelspruit aangekondig – met ’n heel nuwe voorry en die…
Rugbyliefhebbers van oor die land heen het Donderdagoggend 15 Mei wakker geword met die hartseernuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…