Bessie Kriek van die VLV Kuruman-tak is as erelid bekroon ná 65 jaar wat sy op die bestuur gedien het.
‘n Toekomsplan vir Solidariteit se Maatskaplikewerkers-netwerk dui op ‘n duidelike verskuiwing na gefokusde toekomsbou en selfstandige optrede.
Deursoek die wêreldwye web, of skep inhoud met die hulp van kunsmatige intelligensie (KI) wat nou op een platform, en boonop in Afrikaans beskikbaar is.
To provide full-time alternative care to children in need of care and protection, is the core mission of the Christina Kiddie Child and Youth Care Centre in Kimberley.
Caritas Gemeenskapsfokus bied holistiese sorg aan behoeftige kinders, herenig families en verlig armoede ter bevordering van welstand en gemeenskapsontwikkeling.