‘n Noord-Kapenaar is een van tien finaliste van ‘n Mej. Tiener-kompetisie, en die publiek kan tot 31 Julie vir hul gunsteling stem.
Meakaila Katz utilised a scholarship for her education in teaching, aiming to become a clinical psychologist while inspiring her community and younger brother.
13 jeugdiges het ‘n ouetehuis in Springbok besoek om die gaping tussen geslagte te oorbrug en verbintenis met die bejaardes deur verskeie aktiwiteite te bevorder.
The Emntla Koloni Farming Co-operative received training to enhance skills for sustainable farming, supported by Noupoort Wind Farm and the NDA.
The 2025 Northern Cape Bowls’ Open Masters featured thrilling matches, highlighting dominant performances from CP Mathewson and Malandi Lambrechts.
by
on
‘n Egpaar van Kimberley, CJ en Carli Janse van Rensburg, neem vandeesweek saam aan die 50ste Fauresmith-uithourit deel, wat ‘n uitdagende rit oor drie dae is.
Vroue van Pomfret is met naaldwerkvaardighede ondersteun, te midde van sosiale uitdagings en verliese, terwyl hulle steeds hoopvol aan ‘n beter toekoms werk.
NovaNews.co.za word vandeesweek as ‘n nasionale nuusplatform bekendgestel met gratis bydraes vanaf 21 gemeenskapskoerante, sowel as nasionale en internasionale nuus.
‘n Man van Calvinia in die Noord-Kaap is verlede week tot lewenslange tronkstraf gevonnis ná hy sy vrou doodgeslaan het.
Op Moedersdag het jeugdiges as deel van hul gemeenskapsprojekte die vroue-inwoners van die Minerva Gardens-aftreeoord trakteer.