Ons het afgeleer om te wag. Iemand vertel my van ‘n skaakspel wat per brief vir meer as vyf dekades aangehou het.
Elke mens het sy of haar pakkie, maar vir hom lyk dit glad nie so nie. Jonk begin sy lewe skeefloop – ‘n mens staan verstom. Hy het werklik geen…
Pasaangeërs is nie net mediese toestelle nie. Party dra tekkies en ander is onbekendes-wat-kennisse-word langs jou hospitaalbed.
Narsiste dryf ongekende vrees in hul slagoffers in. Op enige moontlike manier.
Die waarheid is belangrik. Maar soms is kort-duskant-die-waarheid ook belangrik.
Stories van mense getuig oor die uniekheid van menswees. Daar sal nie oor elkeen van ons ‘n boek geskryf word nie, tog is ons elkeen ‘n lewensboek vol hoofstukke en…
Gebruik die wêreldwyeweb ten beste om iets daadwerkliks by te leer, en nie net vir vlugtige, niksseggende en uitmergelende spookasem-tydsverdryf nie.
Ons sal doelbewus moet leer om uit ons bekende kring te beweeg – buite ons gemaksone – en te begin praat met mense van ander ouderdomsgroepe en uit ander geslagte,…