Die Hoërskool Upington sien uit om vanjaar dié krieketspan te sien groei. Uppies-krieket het op 11 Januarie ’n vriendskaplike wedstryd teen die Dragons ter opwarming van die 50-beurt-seisoen gespeel. Uppies het eerste gekolf en 332 lopies aangeteken. Uitblinkers met die kolf was Franco Swart met 126 en Theuns Kotzé met 53. Uppies se beste boulers was Austin Williams met 3 paaltjies, Brent Mulder met 2 paaltjies en Daylon Beukes met 3 vangskote. Van links is, voor: Daylon Beukes, Franco Swart, Theuns Kotzé, Cobus van Niekerk en Geo Engelbrecht

uppies

Die Hoërskool Upington sien uit om vanjaar dié krieketspan te sien groei. Uppies-krieket het op 11 Januarie ’n vriendskaplike wedstryd teen die Dragons ter opwarming van die 50-beurt-seisoen gespeel. Uppies het eerste gekolf en 332 lopies aangeteken. Uitblinkers met die kolf was Franco Swart met 126 en Theuns Kotzé met 53. Uppies se beste boulers was Austin Williams met 3 paaltjies, Brent Mulder met 2 paaltjies en Daylon Beukes met 3 vangskote. Van links is, voor: Daylon Beukes, Franco Swart, Theuns Kotzé, Cobus van Niekerk en Geo Engelbrecht; agter: Bobby Duvenhage, Auston Williams, Brend Mulder, Clifford Senyatho, Bradley Gouws en Ferdie Richter.

You need to be Logged In to leave a comment.