Die skoolkwartale vir 2023, soos deur die departement van basiese onderwys aangekondig, is soos volg:

  • Al nege provinsies se kwartale is dieselfde, en begin en eindig nie soos voorheen op verskillende datums nie.
  • Die eerste kwartaal vir 2023 begin op Woensdag 11 Januarie, en die skole sluit op Vrydag 24 Maart.
  • Die tweede kwartaal duur van Woensdag 12 April tot Vrydag 23 Junie.
  • Die derde kwartaal duur van Dinsdag 18 Julie tot Vrydag 29 September.
  • Die vierde kwartaal begin op Dinsdag 10 Oktober en skole sluit op Woensdag 13 Desember.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article