Leerlinge van meer as tien laerskole in die ZF Mgcawu-distrik het onlangs aan die Mej. ZFM Primary-skoonheidskompetisie in die Tol Speelman-gemeenskapsentrum in Upington deelgeneem. Beoordeling is in die grondslag-, intermediêre en senior ase gedoen. Op die kroningsgeleentheid is van van links, voor: Electna Pretorius (Laerskool Pabalello), Agnetha Schalk (eerste prinses), Alexis Swartz (Mej. ZFM-grondslagfase), Luzaan Jaarts (tweede prinses grondslagfase), Joelle Plaatjies (mej. Persoonlik­heid, almal van die Intermediêre Skool Franciscus) en Micke Springbok (debutante-eerbewys, Laerskool Fanie Malan) Credit: SYSTEM