Besoek dié Noord-Kaapse takke van die nasionale bloeddiens (SANBS) om bloed te skenk:
Kimberley – Du Toitspanweg 169 (skakel 051-400-6860);
Kathu – die Pegasus-gebou in Rietbokstraat (053-723-1641); en
Upington – op die hoek van Nelson Mandelalaan en Bassonstraat (051-400-6842).
Skakel 051-400-6860 vir inligting oor mobiele klinieke, of besoek sanbs.org.za.

