Drie gedigte deur Anke Lategan, ’n matriekleerling aan die CVO-skool Savannah in die Kuruman-omgewing, is in die digbundel Stemme uit die Suiderland gepubliseer. Anke is ook een van ses digters wat vir die Boerneef-prys in die algemene afdeling benoem is. Die bekendstelling van die bundel het onlangs in Pretoria plaasgevind.

Foto: Verskaf