Die Namakwaland het haar mooiste bont blomrok in agt jaar aangetrek. So ver soos die oog kan sien, blom die rooi fluweelblomme, katsterte, sporries, gousblomme en vele ander in dankbare aanbidding. So ver soos die oog kan sien, staan die veldblomme van Namakwaland swierig in die blom. Foto: Jeannette Borghesi


Namakwaland

Die Namakwaland het haar mooiste bont blomrok in baie jare aangetrek. So ver soos die oog kan sien, staan die rooi fluweelblomme, katsterte, sporries, gousblomme en vele ander. Foto: Jeanette Borghesi

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article