Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
Beyond the classroom door: When your child is truly ready for school
School readiness is not a tick-box, but rather about a child who is beginning to belong in his or her own skin.
-
LEWENDE WATER | ‘Wat sal jy anders doen as jy jou lewe weer kan leef?’
Maak ‘n lysie van die belangrikste waarmee jy tans besig is en die meeste tyd in beslag neem. Vra jouself eerlik af: Wat is die gerigtheid van my lewe?
-
MENING | Lees en skryf veel meer as net die verstaan van letters
Die grootste persentasie van die biljoene mense op aarde is geletterd, en lees en skryf sonder om die vryheid en bemagtiging daarvan te besef.
-
POTPOURRI | Emosionele skade is soms onmeetbaar diep
Die emosionele skade wat narsiste en ander boelies aanrig is byna onmeetbaar. Dit grens aan die skade wat orkaan Katrina aangerig het.
-
TWYFELHOEKIE | ‘Hoekom loop almal se kwaad net oor?’
Baie van ons wil vinnig kwaad wees. Ontstel jou tog nie so gou nie. Haal maar ‘n slag asem, tel tot tien.
-
OPINION | Raising respectful children through building connection, not control
In today’s world, raising kind, confident, and respectful children is not about controlling their behaviour – it is about walking alongside them, showing them what care and consideration feel like…
-
KAMEELDORING | Chaos nie die eindpunt nie, dis die begin van iets nuut
Chaos is nie die eindpunt nie; dit is die begin van iets nuuts.
-
MENING | Dis heerlike lente, maar moenie wintertyd van lewe vergeet nie
So in die eerste amptelike maand van lente vind bewusmaking van demensie plaas, wat veel eerder met die winter van ‘n mens se lewenssiklus vereenselwig word: September is Wêreld-Alzheimer-maand.
-
TWYFELHOEKIE | Genadegawes is net daar vir dié wat oplet langs lewenspad
Ons is in ‘n nuwe seisoen. Blomme is pragtig, bome bot, groei lê voor. Die stilstaan-wintertyd is verby. Wat ‘n vreugde, wat ‘n genade om te mag lewe. Genade is…
-
POTPOURRI | Laaste derde van jaar lê voor; skep hoop uit wat jy vermag het
Skep ‘n oomblik asem en dink aan dinge wat jy reeds gedurende twee derdes van hierdie jaar vermag het. Bemeester het. Oorleef het. Iets uit geleer het.








