Opinion
-
FOTO | Beeld wys donkie is lank reeds ‘wonderlike ding’
‘n Lewensgrootte bronsbeeld van ‘n donkie in Upington simboliseer sy belangrikheid in die ekonomiese ontwikkeling van die Benede-Oranjeriviervallei.
-
TWYFELHOEKIE | Verlange is koud soos winterryp; maar wonderskoon
As jy na mense kan verlang, dan is jy ryk om hulle te kan hê of gehad het. As jy na plekke verlang, dan ken jy plekke waarna jy kan…
-
MENING | My wêreld, die toekoms hang af van baie dinge
Die grootste jeuggenerasie tot nog toe bewoon en bewandel die aarde. Elkeen op aarde verteenwoordig ‘n moontlikheid, maar ook ‘n behoefte.
-
POTPOURRI | Dat ons vervangbaar is, is ‘n werklikheid van die lewe
Mense wat in ‘n restaurant kom en gaan illustreer die voortdurende verandering wat in die lewe plaasvind; en dat ons plek deur iemand anders ingeneem word.
-
FOTO | Blom met volle oorgawe in winterson
Die winter en sy ysige kouefronte verhinder nie dié blomme om met oorgawe te blom nie.
-
POTPOURRI | Moet ons bekommerd wees as ons nie bekommerd is nie?
Moet ons bekommerd wees wanneer ons voortdurend by negatiewe omstandighede aanpas? Of is dit juis positief?
-
KAMEELDORING | Maak herwin, hergebruik ‘n unieke modestyl
Deur tweedehandse klere te koop, ou klere op te knap, en ou goed vir nuwe projekte te gebruik, help ons om vermorsing op die planeet te verminder.
-
TWYFELHOEKIE | ‘Mors van tyd’ is ‘n skadelike, skandelike etiket vir kind
Kinders mors nie tyd nie; hulle vul die lewe met betekenis. Om hulle te verwyt, bring skade. Kinders moet met respek en waardigheid behandel word.
-
MENING | Maande se geskarrel agter koerantblaaie lei na mikpunt
Die afgelope jaar, is gekenmerk deur ‘n geskarrel agter die koerantblaaie. Aanpasbaarheid en veerkragtigheid om teen spertye nuwe stelsels baas te raak, het ‘n gegewe geraak.
-
KAMEELDORING | Wanneer Jongste ‘amen’ laat talm met Kersfeeswenslys
Jongste oorrompel haar gesin met pittige opmerkings, terwyl sy die tafelgebed op haar eie wyse lei.