Ontwerp weer bundel se voorblad

Chrizelle Strydom, ’n gr. 12-leerling aan die Hoërskool Upington, is vir die tweede agtereenvolgende jaar die voorblad­ontwerper van die Poort-digbundel. Sy het in Februarie aan die jaarlikse Poort-skryfkompetisie se voorbladkompetisie deelgeneem. In April is haar voorbladontwerp as beste ontwerp vir die 2020-bundel aangewys. Die digbundel, met ’n keur van skryfwerk deur leerlinge, word later vanjaar…


Chrizelle Strydom, ’n gr. 12-leerling aan die Hoërskool Upington, is vir die tweede agtereenvolgende jaar die voorblad­ontwerper van die Poort-digbundel. Sy het in Februarie aan die jaarlikse Poort-skryfkompetisie se voorbladkompetisie deelgeneem. In April is haar voorbladontwerp as beste ontwerp vir die 2020-bundel aangewys. Die digbundel, met ’n keur van skryfwerk deur leerlinge, word later vanjaar gepubliseer. Foto: Verskaf

Chrizelle Strydom se wenontwerp wat vanjaar op die Poort-digbundel gaan pronk.

You need to be Logged In to leave a comment.