Die winter is hier, maar die koringkriek met sy stekeldop gaan nog buitengewoon tussen die lang gras in die Kalahari rond. Dié grillerige gogga steur steeds die stilte met sy ntse-ntse-ntse-ntse-ntse dwarsdeur die dag en nag. Het jy onlangs ’n interessante foto geneem? Kalahari Bulletin wil daarmee spog. Stuur dit na alzane.narrain@ media24.com. Foto’s moet minstens 1 MB groot wees. Jy kan ook dit ook in ’n boodskap op Kalahari Bulletin se amptelike Facebook-blad plaas. Foto: Alzane Narrain

Alzane Narrain

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article