Ons Kalahari

’n Bakkie en sy skaduwee ry al langs die treinspoor buite Kathu. Die belofte van reën hang in die wolke. Het jy ’n foto waarmee jy wil spog? Stuur dit na alzane.narrain@media24.com. Foto’s moet minstens 1 MB groot wees.


Alzane Narrain

’n Bakkie en sy skaduwee ry al langs die treinspoor buite Kathu. Die belofte van reën hang in die wolke. Het jy ’n foto waarmee jy wil spog? Stuur dit na alzane.narrain@media24.com. Foto’s moet minstens 1 MB groot wees. Foto: Alzane Narrain

You need to be Logged In to leave a comment.