NoordkaapBulletin se nuusbrief is ’n nuwe produk wat lesers in alle uithoeke deur middel van e-pos bereik. Dié weeklikse nuusbrief is ’n uitbreiding van die gedrukte koerant wat op ’n rekenaar of selfoon gelees kan word. Dit kan maklik aangestuur word en raak nie oud nie. Boonop bied dit aan onder­nemings ’n geleentheid om hul produk of diens teen lae tariewe bekend te stel.

Die gedrukte koerant verskyn Donderdae, en nuus kan op die Facebook-blad NoordkaapBulletin gevolg word. Stuur ’n e-pos na noordkaap@media24.com om die nuusbrief te ontvang.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article