Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Drie swaar gevonnis vir moord op Noord-Kaapse sakevrou
Die voorval het op 30 Junie 2020 gebeur, waar Redelinghuys in haar huis in ‘n beveiligde woonkompleks oorval, verwurg en in haar swembad gegooi is.
-
Staat voer aan man het sy lewensmaat vermoor, lyk seksueel geskend
Kammies word van aanranding met die doel om Louw ernstig te beseer, haar moord en haar verkragting, of alternatief, seksuele handelinge met ʼn lyk aangekla.
-
Matthews effektief 30 jaar tronk toe gestuur ná moord op eks
Waarnemende regter Danie Olivier het bevind dat Alberto Linden Matthews (47) nie werklik berouvol is nie. Die vonnisoplegging was Donderdagoggend.
-
Rolspelers neem regstappe om reuse-impak van bek-en-klouseer te stuit
Landbouorganisasies soos Vrystaat Landbou neem nou regstappe om dringende optrede te eis om bek-en-klouseer wat rampafmetings aanneem, te stuit.
-
Appèlaansoek oor testament van wyle regter Yvonne Mokgoro afgewys
Die afsonderlike siviele geding het gewentel rondom die regsvraag of ’n testament wat slegs elektronies geteken is, as geldig beskou kan word.
-
Uitspraak voorbehou in Matlala se aansoek om Kimberley-burgersentrum te betree
Uitspraak is voorbehou in die hooggeregshofaansoek van Kimberley se stadsbestuurder vir ʼn verklarende bevel om na sy kantoor terug te keer nadat sy skorsing deur die hof as ongeldig bevind…










