NoordkaapBulletin is ’n tweetalige koerant, hoewel meestal Afrikaans. Ons druk elke Woensdag 22 000 uitgawes wat deur nagenoeg 83 000 lesers gelees word. Die koerant word gratis in Kimberley by huise in sommige areas afgelewer en in 21 omliggende kleiner dorpe in die Noord-Kaap versprei.
Met ’n sterk klem op sport, skole, kultuur en mensestories poog Noordkaap om ’n lekkerlees-ervaring te bied. Ons wil eerder interessante berigte dra wat nêrens anders verskyn nie.
Redakteur
Helena Barnard (Kimberley)
Tel: 053 831 2331
Faks: 053 831 2330
Redaksionele medewerker/ Editorial correspondent
Alzane Narraine (Kuruman)
Advertensies:
Verkoopsbestuurder/ Sales manager
Natasha Ingram, verkoopsbestuurder
Tel: 082 567 3883
Regskennisgewings/ Legal notices
Linda Feltman
Tel: 051 404 7857
Noleen Petersen
Tel: 051 404 7813
Lesersredakteur
George Claassen
Tel: 082 543 2471/ Tel: 021 851 3232
HAAK JY VAS?
Stuur ’n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 353 1300 (plaaslik) en 27 21 285 0988 (buitelands). Jy kan ook ’n WhatsApp-boodskap stuur na 087 353 1333. Ons help graag!