Die agtste Mokala-boskonsert met Pietman Geldenhuys as die gaskunstenaar vind volgende naweek, 21 tot 23 April, in die Mokala- Nasionale Park plaas.

Die Mokala-boskonsert word deur die Sanparke-ereveldwagters in die Vrystaat-streek aangebied om die park se inkomste aan te vul.

Ina Leamy sê daar is nog kampeerplek vir die naweek beskikbaar.

Kontak haar by 082-202-4202 of stuur ’n e-pos na ina@honoraryrangers.org om plek te bespreek.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article