Nie op die bek geval

Twee leerlinge aan die Hoërskool Duineveld in Upington het uitstekend in die aanlyn Oppie Tong Af-redenaarskompetisie gevaar.


Twee leerlinge aan die Hoërskool Duineveld in Upington het uitstekend in die aanlyn Oppie Tong Af-redenaarskompetisie gevaar.

Jodi Page en Nireen Jordaan het op 10 Julie hul voorbereide of onvoorbereide toesprake in ’n regstreekse video aan die beoordelaars gelewer.

Jodi het 90% vir haar redenaarstalent ontvang en Nireen 85%.

Jodi is boonop persoonlik deur die bestuur van Oppie Tong Af genooi om volgende jaar as beoordelaar by die kompetisie betrokke te raak.

Jodi Page

Jodi Page
Nireen Jordaan

Nireen Jordaan

You need to be Logged In to leave a comment.