Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Juve Academy victorious
The John Taolo Gaetsewe Top 8 Development Football Tournament was held from 27 to 29 April at the Wrenchville sports grounds in Kuruman.
-
Krieketfees loop oor van gees
Die Hoërskool Upington het op 19 Augustus sy derde Uppies-mini-krieketfees vir o.13-seuns aangebied. Agt laerskoolspanne het aan dié vriendskaplike wedstryde deelgeneem.
-
Uppies presteer in S-Kaap
Die Hoërskool Upington se eerste rugbyspan kan breëbors rondstap nadat die manne puik gevaar het op die 38ste Oakdale-rugbyweek van 1 tot 5 April by dié landbouskool net buite Riversdal.
-
Wen met sportprestasies
Is jy sportief of weet jy van iemand in jou skool wat goed vaar op die sportgebied? Is jy besig om jong mense sport-aktief te kry by jou skool, gemeenskap of by die gimnasium? Ons wil graag van jou hoor.
-
Drie in die saal vir Noord-Kaap
Drie leerlinge aan die Hoërskool Upington is in die Noord-Kaap-ruiterkunsspan ingesluit.
-
Kompetisie straf, lekker
Die Gordonpark-tennisklub het weer bewys dat hy ’n klub is wat sport en sosiale samesyn goed kombineer.
-
Presteer op toernooi
Die Hoërskool Upington se eerste vyf seuns- en meisiestennispelers het op 20 Oktober aan die Diamantveld-uitdaagtoernooi in Kimberley deelgeneem en as volg gevaar: Die seunspan het teen Potchefstroom Gimnasium (14-3) en teen Curro Kathu (15-3) verloo
-
Desert Dirk gebind aan Grootdrink
Met sy vierde oorwinning in die onlangse Kalahari Augrabies Extreme Marathon (KAEM) het Dirk Cloete die status wat gepaardgaan met sy nie-amptelike titel onder ultra- en veldwedloop-deelnemers, “Desert Dirk”, bevestig. Sy band met hierdie droë streek
-









