Gustav Bester, kaptein van die Upington Dorp-rugbyspan, hardloop met die bal terwyl spanmaats Michael Steyn, SW Regenstein en Desmond Louw kort op sy hakke is. Upington Dorp het Saterdag (27/05) teen die Young Tigers van Calvinia kragte gemeet. Calvinia het die wedstryd met 44 –25 gewen.

Foto: Odette Kruger Credit: SYSTEM