Laraine Botha is die enigste 2023-matrikulant in die Noord-Kaap wat agt onderskeidings verwerf het, en neem die vierde plek onder die 20 topleerlinge in.
Sy was ’n leerling aan die Hoërskool Hopetown, en ook die beste in lewenswetenskap.
Staan 20 topplekke vol
Die res van die 20 topleerlinge in die Noord-Kaap, vanaf die vyfde plek, is:
5. Tinotenda Moreblessing Murere, Hoërskool Kalahari;
6. Boipelo Letsie, ook die beste in rekeningkunde en Engels huistaal, Kalahari;
7. Adriaan Schlebusch, Futurum Academy;
8. Alexa Cox, beste in musiek, Diamantveld;
9. Corlene Maass, Duineveld,
10. Amogelang Katlego Modisadife, Thabane;
11. Kayla Burger, Hopetown;
12. Barend Frederik Collen, beste in inligtingstegnologie, Duineveld;
13. Phillip Breedt, Duineveld;
14. Marzel du Plessis, Duineveld;
15. Hendrik Adriaan Nieuwoudt, beste in siviele tegnologie houtwerk, Kalahari;
16. Osego Primrose Majeng, Lesedi;
17. Keamogetswe Zoleka Medupe, Kimberley Girls’ High School;
18. Shonese Zandré Gewers, beste in Engels eerste addisionele taal en geografie, Barkly-Wes;
19. Vinette Zavien Petra Fredericks, Namakwaland; en
20. Jo-Anneke Krugel, Douglas.

