’n
40-Jarige man het homself vermoedelik aan ’n boom in Trimpark in Kimberley,
naby Oliverweg, opgehang. Volgens lt. kol. Dimakatso Mooi het ’n verbyganger Maandagoggend
omstreeks 05:30 die man se lyk aan die boom sien hang. Volgens Mooi is die omstandighede wat
tot die tragiese voorval gelei het nog onbekend. Die polisie ondersoek die saak.
Man hang homself in Trimpark
|
Share this post:

Christiaan Cloete
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Share this post:
Related Articles
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
