Die rugbyspan van die Hoër Landbouskool Jacobsdal (Landboudal) het die eerste keer die A-liga in die Vrystaatstreek gewen deur die Hoërskool Jim Fouché op Saterdag 3 Augustus met 34 – 23 te klop. Landboudal het voorheen die B-liga en die o.16-titel gewen.

Foto: Charles Smith

You need to be Logged In to leave a comment.