Ettienne Coetzer (links) is vanjaar se wenner van die uitdagende Kalahari Augrabies Extreme Marathon (KAEM), wat verlede week in die Noord-Kaap plaasgevind het. Coetzer het hierdie selfonderhoudende veldwedloop van 250 km in 28:37 voltooi. Riana Henning was die eerste vrou oor die eindstreep, in 36:37.

Foto: Facebook/Kalahari Augrabies Extreme Marathon

Riana Henning, die eerste vrou oor die eindstreep in vanjaar se Kalahari Augrabies Extreme Marathon (KAEM). Sy het die 250 km in 36:37 voltooi.

You need to be Logged In to leave a comment.