Korrel wenplek los

Shaun Kennedy, ’n Protea-lugpistoolskut en skut-afrigter, het in Mei die Nasionale Tuisbly-skietkompetisie begin om skuts oor die land heen te bemoedig.


Shaun Kennedy

Shaun Kennedy, ’n Protea-lugpistoolskut en skut-afrigter, het in Mei die Nasionale Tuisbly-skietkompetisie begin om skuts oor die land heen te bemoedig. Diné Joubert, ’n leerling aan die Laerskool Oranje-Noord in Upington, het in die ope liga van dié kompetisie uitstekend gevaar. Dié o.14-skut is as algehele wenner en die mees konstante skut aangewys.

You need to be Logged In to leave a comment.