Koerantafleweraars in ongeluk betrokke

Die voertuig waarmee die NoordkaapBulletin weekliks na Kathu, Kuruman, Postmasburg en Danielskuil vervoer word, was vanoggend (03/02) in ‘n ongeluk betrokke.


Die voertuig waarmee die NoordkaapBulletin weekliks na Kathu, Kuruman, Postmasburg, Olifantshoek en Danielskuil vervoer word, was vanoggend (03/02) in ‘n ongeluk betrokke.

Dit bring mee dat die verspreiding van die koerante in hierdie dorpe laat gaan wees; maar die hoeveelheid koerante wat moontlik onbruikbaar is, moet nog bepaal word.

Meer besonderhede sal deurgegee word sodra dit ontvang is.

Lesers kan intussen die koerant gratis as ‘n e-publikasie lees by streeksnuus of op die webwerf by noordkaapbulletin

You need to be Logged In to leave a comment.