Blink jy uit in sport? Jou storie mag dalk vir jou te klein of te onbelangrik klink, maar dit is beslis nie vir ons so nie!
Skole en ander instansies in die verspreidingsgebied van die Kalahari Bulletin word genooi om hul sportnuus en -foto’s te stuur.
Foto’s moet 1 MB of groter wees en moet vergesel wees van ’n onderskrif vir die foto.
Kontak vir Alzane Narrain by alzane.narrain@24.com om jóú storie te deel.