Die Kalahari Bulletin is deel van die Volksblad-stal, wat reeds dekades bestaan, en is ’n onmisbare kommunikasiemiddel vir die mense en ondernemings in verskillende streke oor Sentraal Suid-Afrika heen. Met ’n lesertal van 100 000+ word daar weekliks op Donderdae 24 000 koerante gratis by huise, agente en ondernemings in die Kalahari-distrik van die Noord-Kaap versprei.
Die nuusinhoud is plaaslik gefokus en bied aan lesers ’n kleurryke mengsel van algemene nuus, sakenuus, kuns en vermaak, munisipale nuus, sportnuus, skolenuus, rubrieke en ’n brieweblad. Advertensieruimte maak voorsiening vir volkleur-beeldbouadvertensies, openbare kennisgewings, vakatures, geklassifiseerde advertensies, tenders en enige ander advertensiebehoeftes.
Die verkoopsbestuurder en advertensiekonsultante, wat plaaslik gebaseer is, bied aan kliënte ’n professionele en ingeligte diens om in alle advertensiebehoeftes te voorsien.
HAAK JY VAS?
Stuur ’n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 353 1300 (Plaaslik) en 27 21 285 0988 (Buitelands). Jy kan ook ’n WhatsApp-boodskap stuur na 087 353 1333. Ons help graag!
Kantoorure: Ma. tot Vr. 07:00-16:30; Sa. tot So. 07:00-11:00.
Redakteur
Alzane Narrain
Tel:
053 712 1472
Faks:
053 712 0303
Advertensies:
Natasha Ingram
Tel:
053 712 1472
Faks:
086 535 3048
Adres:
Kuruman-kantoor
Hoofstraat 27
Kuruman 8460
Lesersredakteur
George Claassen
Tel:
021 8513232

