Die volmaan steek die afgelope naweek sy kop uit oor die groen wingerde op Kanoneiland naby Upington. Kanoneiland is die grootste eiland in die Oranjerivier, en is hoofsaaklik as ’n landbounedersetting bekend. Die eiland is ongeveer 14 km lank en 3 km breed op sy breedste punt, en kan met een van twee brûe bereik word.

Foto: Theuns de Bruin / African Vineyard Boutique

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article