Talle ondernemings is in Landbouweg aan Kimberley se suidelike kant geleë. Landbouweg is maklik bereikbaar vanaf die sirkel op die N12, of die N8. Vanweë die oop ruimtes is parkering nooit hier ’n probleem nie. Dele van die padoppervlak wat met slaggate gevul was, is herstel – wat dit vir besoekers met enige voertuig moontlik maak om die ondernemings hier te besoek. Foto: Helena Barnard